Sakpas Klerekas

Hier kan ouers sien watter produkte ons nuwe Sakpas Klerekas Klerewinkel aan leerders bied.

Let asseblief op ons winkel se tye:

Maandae tot Donderdae: 07:00 – 14:00
Vrydae: 07:00 – 13:00

Somersdrag

Dogters

Rompies R160
Pull-over R160
Gholf Hemp R120
Kouse R20

Seuns

Pull-over R130
Gholf Hemp R120
Kouse R30

Wintersdrag

Dogters

Blou Langbroek R180
Trui R150

Seuns

Trui R150

Algemeen

Sweetpak R330 – R400
Das R45
Pet R100
Baadjie R400