Kwartaalprogram

Oktober

Maandag

  • Atletiekoefening 13:30 – 14:30
  • Krieketoefening 14:30 – 16:30
  • Krieketliga 0/0 vs L/S Randfontein (tuis)
  • Nories se Beat oefen 13:30 – 14:45

Dinsdag

  • Leiers 2018 voorstel en stemming
  • Atletiekoefening 13:30 - 14:30
  • Krieketoefening 14:30 – 16:30
  • Krieketliga 0/10 vs L/S Randfontein (tuis)
  • Krieketliga 0/11 vs L/S Randontein (weg)

Woensdag

  • Voorlegging van begroting aan ouers in die saal om 18:00
  • Krieketliga 0/12 (2de span) vs L/S Randfontein (tuis)
  • Juniorkooroefening 13:30 – 14:15
  • Seniorkooroefening 13:30 – 14:15
  • KISS 6:45 in saal
  • Skaakoefening 13:30 – 14:15

Donderdag

  • Sportfoto’s
  • Afr – toetsperiode (opstelle)
  • Atletiek – Huissport (finale uitdunne) 13:00 – 20:15

Vrydag

  • Skool verjaar 14 Oktober, 98 jaar
  • Uitdeel van Trotse Norie knopie Gr 4 – 7
  • Rugby 7’s en Netbal (Fast 5) toernooi AG Visser (weg) 0/11, 0/12 en 0/13 15:00 – 21:00 en 14/10 08:00 – 14:00
  • Skaakoefening 13:00 – 13:45

Saterdag

  • Rugby 7’s en Netbal (Fast 5) toernooi AG Visser (weg) 0/11, 0/12 en 0/13 – 08:00 – 14:00

Sondag

-

Maandag

  • Top 20 saal
  • Atletiekoefening 13:30 – 14:30
  • Krieketoefening 14:30 – 16:30
  • Nories se Beat oefen 13:30 – 14:45
  • Fotoklubvergadering tydens pouse

Dinsdag

  • Atletiek L/S Roodekrans (weg)
  • Krieketliga 0/11 vs Echukweni (tuis)

Woensdag

  • Leiers 2018, 60 name bekend maak
  • Swem – St Ursulas
  • Juniorkooroefening 13:30 – 14:15
  • Seniorkooroefening 13:30 – 14:30
  • KISS 6:45 in saal
  • Skaakoefening 13:30 – 14:15

Donderdag

  • Leiers 2018 onderhoude
  • Afbakening na leerders
  • Eng – toetsperiode (Creative writing)
  • Atletiekoefening 13:30 – 14:30
  • Krieketliga 1ste span vs Echukweni (tuis)

Vrydag

  • Leiers 2018 aangekondig
  • Detensie Gr 4 – 7
  • Afsluiting: Nories se Beat en Fotoklub
  • Skaakoefening 13:00 – 13:45

Saterdag

  • Atletiek – Superreeks

Sondag

-

Maandag

  • Skoolfondsstate uit
  • Atletiekoefening 13:30 – 14:30
  • Krieketoefening 14:30 – 16:30 (slegs vir spanne wat kwalifiseer)
  • Kleedrepetisie Kersdankdiens 18:00 in skoolsaal
  • Nories se Beat oefen 13:00 – 14:45

Dinsdag

  • Kerssangaand – T Schoeman
  • Atletiekoefening 13:30 – 14:30
  • Krieketoefening 14:30 – 16:30 (slegs vir spanne wat kwalifiseer)
  • Kersdankdiens 19:00 – 20:30 in skoolsaal

Woensdag

  • Swem – St Ursulas
  • Juniorkooroefening 13:30 – 14:15 (laaste vir4 kwartaal 4 en jaar)
  • KISS 6:45
  • Skaakoefening 13:30 – 14:15
  • KykNet opname “Uitblinkers in saal

Donderdag

  • Leierinhuldiging 18:30 saal
  • Atletiekoefening 13:30 – 14:30
  • Krieketoefening 14:30 – 16:30 (slegs vir spanne wat kwalifiseer)

Vrydag

  • Leiers 2018 baadjies inhandig
  • Leiers 2017 uitstappie – Aqua Dome
  • Skaakafsluiting en interne byeenkoms 13:00 – 17:00

Saterdag

-

Sondag

-

Maandag

  • Erkenningsfunksie Gr 1 18:00 vir 18:30
  • Atletiekoefening – naellope oefeninge tot eksamen (soos gereël met afrigter)
  • Swem - D2 (St Ursulas)

Dinsdag

  • Erkenningsfunksie Gr 2 18:00 vir 18:30

November

Woensdag

  • Erkenningsfunksie Gr 3 18:00 vir 18:30
  • Swem – D2
  • Geen Juniorkooroefening

Donderdag

  • Erkenningsfunksie Gr 4 18:00 vir 18:30

Vrydag

  • Gholfdag – Krugersdorp
  • Sportfoto bestellings sluit

Saterdag

-

Sondag

-

Maandag

-

Dinsdag

  • Erkenningsfunksie Gr 5 18:00 vir 18:30

Woensdag

  • Erkenningsfunksie Gr 6 18:00 vir 18:30
  • Geen Juniorkooroefening
  • KISS afsluiting 6:45

Donderdag

  • Erkenningsfunksie Gr 7 18:00 vir 18:30

Vrydag

  • Gr 7 Wydingsdiens

Saterdag

-

Sondag

-

Maandag

  • Eksamen begin. Skooltye 08:00 – 12:30 tot einde van jaar
  • Eksamen Eng

Dinsdag

  • Skoolfondsstate uit
  • Eksamen Wisk

Woensdag

  • Eksamen Afr
  • Geen Juniorkooroefening

Donderdag

  • Eksamen EBW Gr 7

Vrydag

  • Eksamen SW Gr 7, Gesk Gr 4 – 6

Saterdag

-

Sondag

-

Maandag

  • Eksamen NW Gr 7, NWT Gr 4 – 6

Dinsdag

  • Eksamen Tegn Gr 7, Geo Gr 4 – 6

Woensdag

  • Gr 7 gewone klere indien skoolklere ingehandig word
  • Eskamen LO Gr 7, LV Gr 4 – 6
  • Geen Juniorkooroefening

Donderdag

  • Gr 7 afsluiting – Sun City

Desember

Woensdag

  • Rapporte uitgee 08:00 – 09:30
  • Skool sluit amptelik vir leerders