Skoolgeld 2022
Skoolgeld word jaarliks deur die beheerliggaam hersien. Skoolgeld kan eenmalig betaal word, per debietorder of in maandelikse paaiemente.
1 Kind
R 15 488 per Jaar
11 x R 1 408 = R 15 488
Vooruitbetaalde Afslag: R 774*
Debietorder Afslag: R 35*
Sien notas hieronder…
R 1408 /pm
2 Kinders
R 27 698 per Jaar
11 x R 2 518 = R 27 698
Vooruitbetaalde Afslag: R 1385*
Debietorder Afslag: R 63*
Sien notas hieronder…
R2518 /pm
3 Kinders
R 39 446 per Jaar
11x R 3 586 = R 39 446
Vooruitbetaalde Afslag: R 1972*
Debietorder Afslag: R 90*
Sien notas hieronder…
R3586 /pm
*Vooruitbetaalde Afslag
Ouers kwalifiseer vir vooruitbetaalde afslag indien die volle jaarlikse skoolfonds voor die 7de Februarie 2022 betaal word.
*Debietorder Afslag
Ouers kwalifiseer vir debietorder afslag indien die maandelikse paaiement deur middel van ‘n debietorder betaal word.
Arendsnes Fondse (Naskoolsentrum)
Arendsnes fondse beloop tans R 1300, vooruitbetaalbaar, per leerling per maand. Daar is ook ‘n middagfooi van R 100. Arendsnes fondse kan betaal word in die volgende rekening:
Rekening Naam: Solid Basics Development
Bank: ABSA Bank
Tipe Rekening: Tjek
Rekening Nommer: 409 069 1449
Takkode: 632005
Verwysing: Naskoolrekeningnr. Bv. AN123 C NEL
Maandelikse Betalings
Maandelikse skoolfonds paaiemente is betaalbaar voor of op die 7de van elke maand. Eerste paaiemente is betaalbaar op die eerste dag wat die skool begin.
Laerskool Krugersdorp-Noord bankbesonderhede
Rekening: L/S Krugersdorp Noord
Bank: ABSA
Tipe Rekening: Tjek
Rekening Nommer: 0100 637 0159
Takkode: 632005
Verwysing Inligting
INDIEN U SKOOLFONDS BETAAL, MELD AS VERWYSING U SKOOLFONDSREKENINGNOMMER, ASOOK VOORLETTER EN VAN VAN OUDSTE KIND. BV. 123 A BOTHA.