Welkom by

Laerskool Krugersdorp-Noord

Registreer nou vir 2025

Akademie

Akademie

Hierdie bladsy beskik oor inligting aangaande Laerskool Krugersdorp-Noord se akademie.

Lees meer lees-meer-home-post

Kultuur

Kultuur

Hierdie bladsy beskik oor inligting aangaande kultuur funksies aangebied deur Laerskool Krugersdorp-Noord

Lees meer lees-meer-home-post

Sport

Sport

Hierdie bladsy beskik oor inligting aangaande Laerskool Krugersdorp-Noord se sport aktiwiteite.

Lees meer lees-meer-home-post

Inligtingstuk

Inligtingstuk

Hierdie bladsy beskik oor meer inligting rakende Laerskool Krugersdorp-Noord

Lees meer lees-meer-home-post

Gallery

Gallery

Hierdie bladsy beskik oor Laerskool Krugersdorp-Noord se videos en foto's.

Lees meer lees-meer-home-post

By Laerskool Krugersdorp-Noord is elke kind vir ons belangrik en ontwikkel ons die kind se volle menswees. Akademie bly vir ons baie belangrik en daarom ondergaan personeel deurlopend opleiding om hulle kennis verder uit te brei. Ons het ‘n personeelkorps wat met passie en genot hul roeping elke dag uitleef. Van die belangrikste aspekte by ons skool is dat ons bevoorreg is om sekerlik die mees gelukkige leerders en ‘n betrokke ouergemeenskap besit. Ons nooi u graag uit om deel te word van Laerskool Krugersdorp-Noord.

Laerskool Krugersdorp-Noord is sedert 1919 deel van die Krugersdorpse gemeenskap. Ons is ‘n Afrikaanse skool wat Christelike beginsels, waardes en norme navolg. Ons is ten volle verbind tot die verskaffing van dinamiese Christelike- en moedertaalonderrig van uitnemende kwaliteit aan ons kinders binne ons gemeenskap. Ons tree op in vennootskap met ons ouers deur middel van kostedoeltreffende benutting van alle hulpbronne en selfverwesenliking van al ons personeel. Dit is vir ons ‘n uitdaging om ons kinders die vaardighede aan te leer om die potensiaal in geleenthede raak te sien. Ons bied die geleentheid vir elke kind om sy/haar talente te ontwikkel, maar ook om kernwaardes te vorm.

Cool Ideas Logo 2021 web

ls-krugersdorp-noord-nuus

Kliek hier vir

Laerskool Krugersdorp-Noord se nuus