Finansies

‘n Jaarlikse begroting word opgestel en aan die ouers voorgelê vir goedkeuring. Ouers se geld word aangewend vir:

  • Instandhouding van terrein en geboue
  • Opvoedkundige hulpmiddels
  • Sport
  • Personeel (vir voorsiening van kleiner klasse)
  • Veiligheid en sekuriteit
  • Administratiewe uitgawes
  • Rekenaarsentrum
  • Vervoer
  • Kultuur