D6 Kommunikeerder

Die D6-kommunikeerder dien as kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders. Dit is ‘n weeklikse publikasie. Daarin vervat is belangrike sake en/of oefeninge wat gedurende die volgende week plaasvind – dag, datum en tyd. Verder word inligting gegee t.o.v. verjaarsdae, personalia – lief en leed, kultuuraangeleenthede, sportaangeleenthede, sowel as akademiese aangeleenthede. Die leerders wat in die Top 10 van elke kwartaal is, word aangedui.

Alle kommunikasie word dus deur middel van die D6-kommunikeerder deurgegee en vervang die meeste omsendbriewe. Ook op die skool se webwerf beskikbaar.