Beheerliggaam

Die beheerliggaam van Laerskool Krugersdorp-Noord word elke derde jaar deur die ouers en onderwysers van die skool verkies. Ouers verkies die ouerlede en die onderwysers die personeellede. Ons is bevoorreg om ‘n beheerliggaam te hê vir wie onderwys na aan die hart lê. Die beheerliggaam vergader een keer per maand om sodoende dinamiese doelwitte te bepaal en uit te voer.

Mnr Charles Miller
Mnr Charles MillerHoof
Mnr. Chris Joubert
Mnr. Chris Joubert
Mnr. Michael Beyneveld
Mnr. Michael Beyneveld
Mnr. Charl Janse van Vuuren
Mnr. Charl Janse van Vuuren
Mnr. Barry van Jaarsveld
Mnr. A. Bruinders
Mnr. C. Miller
Me. E. Botes
Mnr. W. Palk
Mnr. W. PalkPersoneel - Sport
Me. Anita Miller
Me. Anita MillerPersoneel - Akademie
Mnr. W. LotterPersoneel