Norienes skooltye

Norienes kleuterskool is oop vanaf 06:30 tot 18:00. Ons is oop gedurende vakansies, maar is gesluit vir publieke vakansiedae en die Desembervakansie.