Visie en missie

VISIE:

Noordskool ontwikkel elkeen tot sy beste!

MISSIE:

Die skep van ‘n bevorderlike en veilige leeromgewing waarin leerders en onderwysers tot hulle volle potensiaal kan ontwikkel binne ‘n Christelike, Afrikaanse raamwerk.