Ons skoollied
Omring deur straat- en stadsgeluid
Dra ons ons boodskap uit.
Werk en wen vir volk en land
Wat ons nooit sal verpand.
Aan jou ons skool bly ons getrou
Die oog op God gehou.
Ons sal jou naam met ere dra
In wat jy van ons vra.
Daarom sal ons werk en wen,
Daarom sal ons werk en wen!